Search form

Numeri 17:9

9Moses bring toe die kieries uit die tent na die Israeliete toe. Hulle het na die kieries gekyk, en elke leier het sy eie kierie geneem.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index