Search form

Numeri 18:1

Die werk van die Leviete en die priesters

1Die Here het vir Aäron gesê: “Wanneer iemand iets verkeerd doen by die tempel-tent, dan sal dit jou en jou seuns en jou familie se skuld wees. Wanneer ’n priester iets verkeerd doen, dan sal dit jou en jou seuns se skuld wees.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index