Search form

Numeri 19:10

10Die persoon wat die koei se as bymekaargemaak het, moet sy klere was en hy sal tot die aand onrein wees.

“Die Israeliete en die vreemdelinge wat by hulle woon, moet altyd dit doen.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index