Search form

Numeri 19:13

13Wanneer iemand aan ’n mens se dooie liggaam raak en hy reinig homself nie, dan sal hy die Here se tempel-tent onrein laat word, en dan moet julle hom afsny van Israel. Niemand het die water oor hom gespat wat hom rein kan laat word nie, daarom bly hy onrein.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index