Search form

Numeri 19:17

17Wanneer iemand so onrein geword het, dan moet hulle van die as neem van die koei wat hulle verbrand het om ’n sonde-offer te wees en hulle moet water uit ’n fontein in ’n kruik gooi saam met die as.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index