Search form

Numeri 19:9

9Iemand wat rein is, moet die koei se as bymekaarmaak en hy moet dit buite die kamp op ’n rein plek sit. Die volksvergadering van Israel moet die as gebruik wanneer hulle water wil gereedmaak wat mense rein kan laat word. Die koei is ’n sonde-offer.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index