Search form

Numeri 2:25-31

25-31“Die vlag van die Dan-kamp moet noord van die tempel-tent staan. Die stamme wat hulle tente daar in groepe moet opslaan, is:

“Dan wat 62 700 manne het,

hulle leier is Agiëser

seun van Ammi-Saddai,

Aser wat 41 500 manne het,

hulle leier is Pagiël

seun van Okran,

Naftali wat 53 400 manne het,

hulle leier is Agira

seun van Enan.

“In die Dan-kamp is hulle almal saam 157 600 manne en hulle moet laaste gaan.”

32Moses-hulle het die Israeliete in die kampe getel, hulle het getel hoeveel persone in elke familie en groep is. Hulle was almal saam 603 550.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index