Search form

Numeri 20:16

16Maar toe het ons tot die Here gebid en gevra dat Hy ons moet help. Die Here het gehoor en Hy het ’n engel gestuur en ons uit Egipte gebring. Ons is nou hier in Kades, ’n stad wat op die grens van jou land is.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index