Search form

Numeri 20:19

19Die Israeliete het vir hom gesê: “Ons sal op die pad bly, en as ons en ons diere van jou water drink, dan sal ons daarvoor betaal. Ons sal nie probleme maak nie, ons wil net deur jou land loop.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index