Search form

Numeri 20:5

5Hoekom het julle ons laat weggaan uit Egipte? Hoekom het julle ons na hierdie slegte plek gebring? ’n Mens kan nie hier koring saai nie, ’n mens kan ook nie vye of wingerde of granaatbome plant nie, en hier is nie water om te drink nie.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index