Search form

Numeri 21:20

20en van Bamot na die vallei wat in die land Moab is, naby die boonste punt van Pisga-berg. Van daar kyk ’n mens af na die droëland.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index