Search form

Numeri 21:24

24Maar die Israeliete het hard geveg en hulle het hom oorwin. Hulle het sy land gevat van die Arnon-rivier tot by die Jabbok-rivier en tot teen die land van die Ammoniete, want die Ammoniete op die grens was baie sterk.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index