Search form

Numeri 21:33

Die Israeliete oorwin koning Og van Basan

33Die Israeliete het weggedraai en hulle het op die pad na die land Basan gegaan. Koning Og van Basan het gekom om hulle te ontmoet, hy en al sy manne het gekom. Hy wou oorlog maak teen hulle by die stad Edreï.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index