Search form

Numeri 21:34

34Die Here het vir Moses gesê: “Jy moenie bang wees vir koning Og nie. Ek sal jou laat wen teen hom en al sy manne en sy land. Jy moet doen met hom wat jy gedoen het met koning Sihon van die Amoriete wat in Gesbon gewoon het.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index