Search form

Numeri 22:1

Die koning van Moab laat vir Bileam roep om die Israeliete te vervloek

1Die Israeliete het verder gegaan en hulle het hulle tente opgeslaan in die Moab-vlakte anderkant die Jordaan-rivier by die stad Jerigo.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index