Search form

Numeri 22:25

25Toe die donkie die Engel van die Here sien, het sy baie naby langs die muur probeer verbyloop en sy het Bileam se been teen die muur vasgedruk. Bileam het die donkie weer geslaan.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index