Search form

Numeri 22:28

28Die Here maak toe die bek van die donkie oop sodat die donkie kan praat, en sy het vir Bileam gesê: “Wat het ek verkeerd gedoen? Hoekom het jy my nou al drie maal geslaan?”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index