Search form

Numeri 22:5

5Hy het boodskappers gestuur en vir Bileam seun van Beor laat roep in die stad Petor, in die land Ammau naby die Eufraat-rivier. Hy het gesê die boodskappers moet vir Bileam sê: “Hier het ’n volk uit die land Egipte gekom. Hulle is baie, hulle is oral in die hele land en hulle woon nou hier naby ons.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index