Search form

Numeri 22:6

6Jy moet asseblief kom en jy moet hulle vervloek, want hulle is te sterk vir ons. Miskien sal ons hulle dan kan oorwin en hulle uit die land jaag. Ek weet dat wanneer jy iemand seën, dan gaan dit goed met hom, en wanneer jy iemand vervloek, dan gaan dit sleg met hom.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index