Search form

Numeri 23:13

Bileam praat die tweede maal

13Balak sê toe vir Bileam: “Kom asseblief saam met my na ’n ander plek. Jy sal van daar net party van hulle tente sien, jy sal hulle nie almal sien nie. Jy moet hulle vir my vervloek van daardie plek af.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index