Search form

Numeri 23:19

19God is nie ’n mens nie,

Hy lieg nie,

Hy is nie soos ’n mens nie,

Hy verander nie wat Hy

besluit het nie.

Wanneer Hy iets belowe het,

dan doen Hy dit.

Wanneer hy gepraat het,

dan laat Hy dit gebeur.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index