Search form

Numeri 23:24

24Hier is ’n volk wat opstaan

soos ’n leeu,

wat gereedstaan soos ’n leeu,

wat nie gaan lê voordat hy iets

gevang en geëet het nie,

hy gaan lê nie voordat hy

die bloed gedrink het

van die diere wat hy

gevang het nie.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index