Search form

Numeri 24:17

17Ek sien iemand kom,

maar nie nou nie,

Ek sien hom, maar hy is nie

naby nie.

Daar sal ’n ster uit die volk

Israel kom,

’n koning sal uit

die Israeliete kom,

en hy sal trap op die grense

van die land Moab,

hy sal die nageslag

van Set verwoes.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index