Search form

Numeri 25:11

11“Pinehas seun van Eleasar seun van die priester Aäron het daardie man en vrou doodgemaak, nou is Ek nie meer kwaad vir die Israeliete nie. Ek was kwaad omdat hulle ontrou was, en Pinehas was ook kwaad daaroor, soos Ek. Dit is nou nie meer nodig dat Ek self kwaad bly en hulle almal doodmaak omdat hulle ontrou was nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index