Search form

Numeri 25:14

Die Midianiete is vyande van die Israeliete

14Simri was die Israelitiese man wat saam met die Midianitiese vrou gesterf het. Pinehas het hulle doodgemaak. Simri was ’n familiehoof in die Simeon-stam en hy was die seun van Salu.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index