Search form

Numeri 25:8

8Hy het die man gevolg tot by die vroue se tent. Hy het die spies deur altwee gesteek, deur die Israelitiese man en deur die maag van die vrou. Daarna het die Here opgehou om die Israeliete te straf, hulle het nie meer gesterf nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index