Search form

Numeri 27:11

11En as sy pa nie broers gehad het nie, dan moet julle sy grond gee vir die persoon wat sy naaste familie is, sodat dit daardie persoon se grond sal wees.

“Dit is wat die Israeliete altyd moet doen.”

Die Here het dit vir Moses gesê.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index