Search form

Numeri 27:14

14omdat julle teen My opstandig was in die Sin-woestyn. Toe die volk My beskuldig het, het julle nie met die water vir hulle gewys dat Ek die heilige God is nie.”

Dit het gebeur by die Meriba-water, by die stad Kades in die Sin-woestyn.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index