Search form

Numeri 28:12

12Saam met elke bul moet julle ’n koring-offer gee. Die koring-offer is drie tiendes van ’n efa van die beste meel wat julle moet meng met olyf-olie. Saam met die ram moet julle ’n koring-offer van twee tiendes van ’n efa van die beste meel gee wat julle moet meng met olyf-olie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index