Search form

Numeri 28:26

Die offers op die Fees van die Weke

26Die Here het vir Moses gesê: “Op die dag wanneer julle die Fees van die Weke vier en vir die Here ’n koring-offer gee van die nuwe koring wat julle afgesny het, moet julle bymekaarkom en julle moet julleself wy. Julle mag nie werk op hierdie dag nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index