Search form

Numeri 28:28

28Julle moet dit gee saam met die koring-offer wat julle saam met die brand-offer moet bring. Die koring-offer moet van die beste meel wees wat julle met olyf-olie moet meng. Die koring-offer is: drie tiendes van ’n efa meel saam met ’n bul, twee tiendes van ’n efa meel saam met ’n skaap-ram

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index