Search form

Numeri 28:7

7Saam met die brand-offer moet julle ook ’n drank-offer gee. Die drank-offer is ’n kwart hin wyn wat julle vir die Here by die tempel moet uitgooi op die altaar.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index