Search form

Numeri 29:1

Die offers op die Nuwejaar-fees

1“Op die eerste dag van die sewende maand moet julle bymekaarkom en julle moet julleself wy. Julle mag nie op daardie dag die werk doen wat julle altyd doen nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index