Search form

Numeri 29:12

Die offers op die Hutte-fees

12Die Here het vir Moses gesê: “Op die vyftiende dag van die sewende maand moet julle bymekaarkom en julle moet julleself wy. Julle mag nie op daardie dag julle werk doen wat julle altyd doen nie. Julle moet hierdie fees sewe dae lank vir die Here vier.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index