Search form

Numeri 29:3

3Julle moet dit gee saam met die koring-offer wat by elke brand-offer moet wees. Die koring-offer moet van die beste meel wees wat julle moet meng met olyf-olie. Die koring-offer is: drie tiendes van ’n efa meel vir die bul, twee tiendes van ’n efa meel vir die skaap-ram

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index