Search form

Numeri 29:36

36Julle moet ’n brand-offer gee, dit is ’n vuur-offer wat lekker ruik vir die Here. Die vuur-offer is: ’n bul, ’n skaap-ram, en sewe jaaroud ram-lammers. Dit moet gesonde diere wees.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index