Search form

Numeri 3:39

39Die Here het vir Moses en Aäron gesê hulle moet die name en families van die Leviete in ’n boek skryf. Die mans en ook die seuns wat ’n maand of ouer is, was almal saam 22 000.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index