Search form

Numeri 3:40

Die Leviete in die plek van die oudste seuns

40Die Here het vir Moses gesê: “Jy moet al die oudste seuns van die Israeliete tel en jy moet hulle name in ’n boek skryf, almal wat ’n maand of ouer is.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index