Search form

Numeri 30:2

2“Wanneer iemand ’n gelofte aan die Here maak of hy belowe dat hy iets sal doen en hy sê die Here moet die getuie wees, dan mag hy nie sy gelofte breek nie. Hy moet alles doen wat hy belowe het.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index