Search form

Numeri 31:16

16Dit is die vróúe wat die Israeliete ontrou laat word het aan die Here. Dit was Bileam wat gesê het die Israeliete moet vir Baäl-Peor dien, en hulle het dit gedoen. Daarom het baie van die volk van die Here gesterf.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index