Search form

Numeri 31:22-23

22-23Julle moet alles wat nie kan verbrand nie, in vuur reinig. Dit is die goud, silwer, brons, tin en lood. Daarna moet julle dit ook reinig met die water wat mense rein kan maak. Julle moet die dinge wat kan verbrand, met water reinig. 24Julle moet julle klere was op die sewende dag, dan sal julle rein wees. Daarna mag julle terugkom in die kamp.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index