Search form

Numeri 31:28

28Jy moet ’n deel neem van alles wat die manne kry wat oorlog gaan maak het, en jy moet daardie deel vir die Here gee. Die deel wat die Here moet kry, is een uit elke 500 van die persone, beeste, donkies, en skape.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index