Search form

Numeri 31:47

47Moses het een uit elke 50 van die Israeliete se helfte geneem, dit was mense en diere. Moses het dit vir die Leviete gegee wat by die tempel-tent van die Here werk, dit was soos die Here vir Moses gesê het.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index