Search form

Numeri 31:50

50Daarom het ons vir die Here ’n offer gebring van die goed wat ons elkeen gekry het, dit is goue goed, armringe, armbande, seëlringe, oor-ringe en ander juwele. Ons bring die offer om vir ons by die Here versoening te doen.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index