Search form

Numeri 32:1

Die Ruben-stam en die Gad-stam wil grond hê oos van die Jordaan-rivier

1Die Ruben-stam en die Gad-stam het baie diere gehad, dit was groot troppe diere. Hulle het gesien dat die land Jaser en die land Gilead goeie weiveld vir diere het.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index