Search form

Numeri 32:17

17maar ons manne sal gereed wees om oorlog te maak, en ons sal voor die Israeliete gaan totdat ons hulle by hulle plek gebring het. Maar ons kinders en oumense moet in stede woon wat sterk mure het om hulle te beskerm teen die mense wat in die land woon.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index