Search form

Numeri 32:19

19Ons wil nie saam met die Israeliete grond kry anderkant die Jordaan-rivier en verder nie, want ons wil hierdie grond hê, langs hierdie kant van die Jordaan-rivier, oos van die rivier.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index