Search form

Numeri 32:20

20Moses het toe vir hulle gesê: “As dít is wat julle wil doen, dan moet julle gereedmaak om te gaan oorlog maak. Die Here sal dit sien.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index