Search form

Numeri 32:22

22Nadat die Here vir julle en die ander Israeliete gehelp het om die land te oorwin, kan julle terugkom, want dan het julle gedoen wat julle vir die Here en vir die ander Israeliete moes doen. Hierdie land sal dan aan julle behoort, die Here gee dit vir julle.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index