Search form

Numeri 32:3-4

3-4“Die Here het die volk Israel gehelp om die land te oorwin waar die stede Atarot, Dibon, Jaser, Nimra, Gesbon, Elale, Sebam, Nebo en Beon is. Dit is ’n land vir diere, en ons het baie diere. 5As julle goed wil wees vir ons, dan moet julle hierdie land vir ons gee, dit moet ons grond wees. Julle moenie vir ons sê dat ons oorkant die Jordaan-rivier moet gaan woon nie.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index